Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum rig skrywe aan Nersa nadat Tshwane-metro sy plig versuim
AfriForum het op 16 Januarie 2020 ’n skrywe aan Nersa gerig en versoek dat ondersoek ingestel word...
AfriForum se Roodepoort-buurtwag beveilig gemeenskap
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het op 17 Januarie 2020 hul eerste maandelikse...
#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Vryburg-tak maak dorp skoon
AfriForum se Vryburg-tak het vandeesmaand reeds die dorp begin skoonmaak as deel van dié...
AfriForum en Basotho’s voer gesprek oor verhoudings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 17 Januarie 2020 met die Basotho Lead-Petitioners...
AfriForum verkla Ramaphosa, Sisulu by VN vir die verdagmaking van die organisasie se pogings om burgerregte te beskerm
AfriForum het vandag ’n formele klag by die Verenigde Nasies se spesiale rapporteur oor die...
AfriForum se Moot-tak stel noodwaterpunte bekend
AfriForum se Moot-tak het op 16 Januarie 2020 amptelik hul eerste noodwaterpunt vir gebruik geopen...
AfriForum versoek regspan om by tradisionele leierskap-saak betrokke te raak
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om by die tradisionele...
Vryheid-vullisterrein vaar vrot in oudit
’n Oudit deur AfriForum se Vryheid-tak het bevind dat die Abaqulusi Plaaslike Munisipaliteit se...
Sosiale ingenieurswese kelder studentetradisies op die Puk
AfriForum Jeug verneem met kommer – uit die artikel wat 16 Januarie 2020 op Netwerk24 verskyn het...