Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum-buurtwag in Bellville staan vrou by in mediese noodtoestand
AfriForum se Bellville-buurtwag, wat deel vorm van die organisasie se Kaapstad-Noord-tak, het op...
Geen virus laat Dink of Sink- debatskompetisie sink nie
Deur Carien Bloem, bestuurder vir onderwys Die onvoorbereide debatskompetisie vir...
AfriForum se Lichtenburg-tak skenk handreiniger en gesigmaskers
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 28 April 2020 handreiniger en gesigmaskers aan die...
AfriForum se Vryburg-tak verwelkom besluit oor vullisterrein
Die AfriForum-tak in Vryburg verwelkom die Naledi Plaaslike Munisipaliteit se openbare...
AfriForum gaan nou ook Departement van Kleinsakeontwikkeling in hof pak oor ras
AfriForum het sy regspan vandag opdrag gegee om ook ’n dringende hersieningsaansoek, soortgelyk...
AfriForum verwelkom heropening van skole en sal bystand lewer
Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, se...
AfriForum eis vrylating van gesin in kwarantynfasiliteit
Die burgerregteorganisasie AfriForum het laat gisteraand in ’n skrywe aan die Ministers van...
Breek die grendel: AfriForum stel maatreëls voor vir verslapping van die staat van inperking
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief aan President Cyril Ramaphosa gerig...
AfriForum se Oos-Moot-tak help met voedselprojek in die Moot
AfriForum se Oos-Moot-tak het al R33 500 tydens die staat van inperking ingesamel vir die projek...