Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum sit Wes-Kaapse immuunstelsel-inisiatief voort in Swellendam en Hessekwa-streek
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy Wes-Kaapse immuunstelsel-inisiatief vroeër in Mei in...
Vyf maniere om kinders se onderwys- en algemene opvoeding op koers te hou tydens die COVID-19-pandemie
Deur Leandie Bräsler (AfriForum se bestuurder vir junior jeugleierskap) Die COVID-19-pandemie het...
AfriForum-takke help gemeenskap met kosskenkings
AfriForum se Moot- en Oos-Moot-tak het hande met ander organisasies gevat om mense in nood in hul...
AfriForum se Privaatvervolgingseenheid ondersoek Ballito-voorval
AfriForum se Privaatvervolgingseenheid onder leiding van adv. Gerrie Nel ondersoek tans die...
AfriForum verskaf handreiniger, gesigmaskers en handskoene aan Oos-Randse kliniek
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 13 Mei 2020 persoonlike beskermingstoerusting en...
AfriForum se Hertzogville-tak skenk handreiniger
Die AfriForum-tak in Hertzogville het op 14 Mei 2020 handreiniger aan die plaaslike polisiestasie...
AfriForum stel COVID-19-gemeenskapsplan bekend
AfriForum het vandag ’n omvattende plan bekendgestel vir gemeenskappe wat onder die volgehoue...
AfriForum se Christiana-tak skenk handreiniger aan ouetehuis en hospitaal
Die AfriForum-tak in Christiana het op 13 Mei 2020 100 botteltjies handreiniger aan die Edith...
Privaat vervolging van Modise, Moyane en Bizos tot dán uitgestel
Die privaat vervolging van Thandi Modise (die parlementêre speaker), Tom Moyane (voormalige hoof...