Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Welkom-tak versprei ’n verdere 5,5 ton voedsel
Die AfriForum-tak in Welkom het op 27 en 28 Mei 2020 nóg ’n voedselskenking van 5,5 ton aan...
#AfriForumStaanSaam vir Skole: Skolehulppakkette bied verligting aan skole landwyd
Die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek, wat in samewerking met AfriForum se gemeenskapstrukture...
Minister moet irrasionele risikovlak-3-regulasies herroep
AfriForum doen ’n beroep op dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, Minister van Samewerkende Regering en...
Rookverbod: AfriForum beteken prokureursbrief op Dlamini-Zuma
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n prokureursbrief laat beteken op die Minister...
AfriForum se Bloemhof-tak bring verligting vir behoeftiges
Die AfriForum-tak in Bloemhof se wintersopprojek is op 26 Mei 2020 van stapel gestuur. Altesaam 50...
AfriForum dring aan op bekendmaking van COVID-19-inligting
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n skrywe aan dr. Zweli Mkhize, Minister van...
AfriForum spring self in om rioolprobleem in Welkom op te los
Die AfriForum-tak in Welkom het op 25 Mei 2020 ’n kontrakteur aangestel om van die mangate in die...
AfriForum se Pietersburg-tak ontsmet nog skole
AfriForum se Pietersburg-tak het op 23 Mei 2020 die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé se skoolterrein,...
AfriForum se Orkney-buurtwag styg bo omstandighede uit
Die AfriForum-buurtwag in Orkney is sedert die inperking onverpoosd besig om kospakkies saam te...