Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum-takke in Mpumalanga help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie
AfriForum se takke in Mpumalanga het die afgelope maand meer as 30 ton voedsel aan behoeftige...
AfriForum-takke in Oos-Rand help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie
AfriForum se Oos-Rand-takke het tydens die staat van inperking meer as 30 ton voedsel aan 3 844...
AfriForum versoek dringende ingryping by kwarantynfasiliteit in Durban
AfriForum rig vanoggend ’n dringende skrywe aan die betrokke owerhede namens ’n groep...
AfriForum reik dringende hofaansoek uit om oplossing vir repatriasieprobleme te vind
AfriForum het pas dringende hofstukke uitgereik om oplossings te probeer kry vir die vele probleme...
COVID-19-taakspan versprei kos aan 200 gesinne
Die COVID-19-taakspan – wat deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk...
Oos-Moot-tak en -buurtwag ontwikkel funksie op Telegram-toep om gemeenskap by te staan
AfriForum se Oos-Moot-tak en -buurtwag het met behulp van die maatskappy Sierra Script ʼn funksie...
#StopDieMalligheid: AfriForum verkla regering by VN se Hoë Kommissaris vir Menseregte
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die Suid-Afrikaanse regering vandag by die Verenigde...
AfriForum se Teks-tak rig waterpunt op
AfriForum se Teks (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda)-tak het op 30 Mei 2020 sy eerste...
AfriForum se Mooirivier-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie
AfriForum se Mooirivier-takke het die afgelope maand meer as 2,5 ton voedsel aan 1 806 behoeftige...