Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum dien strafregtelike klagtes teen maatskappy met beweerde EFF-bande in oor Tshwane-brandstoftender
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van tenderbedrog en korrupsie by die...
AfriForum-saak oor repatriasie en kwarantyn uitgestel
AfriForum se saak oor die probleme wat Suid-Afrikaners ondervind wat na dié land terugkeer of...
AfriForum se Pietersburg-tak deel handreiniger uit
AfriForum se Pietersburg-tak het op 29 Junie 2020 handreiniger aan skole geskenk om die...
AfriForum se Teks-tak kry radionetwerk
AfriForum se Trichardt, Evander, Kinross en Secunda (Teks)-tak het onlangs herhalers opgerig om ’n...
AfriForum se Rustenburg-tak loods petisie ná Eskom dreig om krag te sny
Die AfriForum-tak in Rustenburg het ’n petisie opgestel nadat Eskom gedreig het om dié dorp en die...
ANC se voortgesette druk vir onteiening van privaat eiendom sal almal benadeel
AfriForum bestempel die ANC se stelling dat onteiening sonder vergoeding weer ondersoek moet word...
AfriForum se Rustenburg-tak vat hande met die Lions Club om winterkoue hok te slaan
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 1 Julie 2020 in samewerking met die Lions Club 120 komberse...
AfriForum maak voorstelle aan NIOS nadat epidemiologieverslag wéér met foute gepubliseer word
AfriForum het vandag in ’n brief aan die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NIOS)...
Terug skool toe ná maande se inperking – deur die oë van ʼn graad 7-leerder
Deur Nicola Wyrley-Birch Ek het aan die begin van 2020 om baie redes na graad 7 uitgesien: Die...