Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum-buurtwag in Orkney maak stem dik teen plaasmoorde
Die AfriForum-buurtwag in Orkney het op 18 Julie 2020 ’n massapatrollie gehou ter ondersteuning...
AfriForum versoek dringende ingryping by kwarantynfasiliteit
AfriForum het pas ’n dringende prokureursbrief aan die betrokke owerhede gerig namens ’n groep...
AfriForum se George-tak sien om na bejaardes
Die AfriForum-tak in George het op 17 en 20 Julie 2020 die taknoodfonds gebruik om noodsaaklikhede...
#AfriForumStaanSaam vir Skole: George-tak skenk hulppakkette aan kleuterskole
Die AfriForum-tak in George het nege hulppakkette aan kleuterskole in die dorp versprei as deel...
AfriForum se plaas- en buurtwagte in Limpopo hou padblokkades
AfriForum se Matlabas-Suid-plaaswag in Thabazimbi en Matlabas-Noord-plaaswag in Ellisras, asook...
AfriForum help om grondbesetting in Nelspruit af te weer
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Nelspruit-buurtwag het in samewerking met ACS Security, Hi...
AfriForum versoek afdanking van Unisa-dosent vir geslags- en rasgebaseerde aanval op UK-professor
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief aan dr. Mandla Makhanya, vise-kanselier...
AfriForum-buurtwag se kameraprojek help om verdagtes aan te keer
Die AfriForum-buurtwag in Benoni se SNIPR-kameramoniteringsprojek het op 13 Julie 2020 gehelp dat...
AfriForum se Bethal-tak herstel slaggate
Die AfriForum-tak in Bethal het op 16 Julie 2020 weer begin om slaggate in dié dorp se sentrale...