Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Lydenburg-buurtwag bied opleiding aan
Die AfriForum-buurtwag in Lydenburg het twee opleidingskursusse vir AfriForum-lede in dié dorp...
AfriForum-buurtwagte neem deel aan misdaadbekampingsinisiatief
AfriForum se buurt- en plaaswagte in Mpumalanga het op 14 Augustus 2020 aan ’n nasionale...
AfriForum-buurtwaglede werk saam om brand buite Potgietersrus te bestry
AfriForum-buurtwaglede het op 16 Augustus die Potgietersrus-brandweer gehelp om ’n wegholbrand te...
Mthethwa se versoek aan Rugby SA ruik na diktatorskap
AfriForum beskou Nathi Mthethwa, die Minister van Sport, se aandrang dat Rugby SA teen spelers...
AfriForum verduidelik waarom privaat sekuriteit en privaat mediese dienste steeds as noodsaaklik geklassifiseer moet word
AfriForum het vandag aan die Noodsaaklikedienstekomitee (gestig ingevolge die Wet op...
AfriForum-buurtwaglede help om dief by kitsbank vas te trek
AfriForum-buurtwaglede in Modjadjiskloof het op 17 Augustus gehelp om ’n verdagte in hegtenis te...
Van Zyl-plaasaanval: AfriForum neem deel aan versetstoet in Naboomspruit
AfriForum se veiligheidstrukture het vandag aan die versetstoet teen plaasaanvalle in Naboomspruit...
AfriForum skenk nartjies aan bejaardes in Worcester
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy Wes-Kaapse immuunstelselinisiatief op 14 Augustus 2020...
Teenboelieveldtogspan besoek Laerskool Kameelfontein se gr. 7’s
AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 11 Augustus 2020 by die Laerskool Kameelfontein in...