Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Kuruman-tak, SAPD en ander staan saam om misdaad te bekamp
Die AfriForum-tak in Kuruman se brandbestrydingspan het op 22 Augustus hande met die Kuruman SAPD...
Wat kan ek doen as ek die slagoffer van anonieme kuberafknouery is?
Deur: Leandie Bräsler DEFINISIES Anonieme kuberafknouery – wanneer ’n persoon ander afknou deur...
Wat kan ek doen as ek deur kuberboelies afgeknou word?
Deur: Leandie Bräsler DEFINISIES Kuberafknouery word gedefinieer as optrede waardeur iemand (die...
Wat kan ek doen as ek afgeknou word?
Deur: Leandie Bräsler DEFINISIES Afknouery is enige gedrag wat iemand omgekrap, ongemaklik en...
Wat is afknouery?
Deur: Leandie Bräsler DEFINISIES Afknouery is skadelike of aggressiewe gedrag wat op ’n...
Oorsake van afknouery in skole
Deur: Leandie Bräsler Skoolgeweld en afknouery kan ’n invloed op enige kind uitoefen. Een van die...
AfriForum versoek munisipaliteit om onwettige smousery te stop
AfriForum se Langenhovenpark-tak het op 24 Augustus 2020 ’n brief aan die Mangaung Metro gestuur...
Diabetesverwante afknouery: is hierdie kinders dalk teikens van boelies?
Deur: Leandie Bräsler en Natasha Smit Sommige kinders dink dat dit snaaks is om met iemand die...
Voorkom boeliegedrag/afknouery met ’n positiewe skoolklimaat en -kultuur
Deur: Leandie Bräsler AfriForum se teenboelieveldtog ondersteun en onderskryf die vernuwing van ’n...