Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Groot slaggat herstel in Jeanlaan ná volgehoue druk
AfriForum het op 3 September ’n skrywe aan die Tshwane Metro gerig oor ’n groot slaggat in...
Gemeenskap gryp in om verval in Potchefstroom te stuit
AfriForum se Potchefstroom-tak het op 15 September 2020 aan ’n groot skoonmaakinisiatief...
AfriForum se Kuruman-buurtwag tree blitsig op om brand te blus
Die AfriForum-buurtwag in Kuruman is op 13 September in kennis gestel dat ’n brand op die hoek van...
AfriForum verskyn in hof oor onteiening sonder vergoeding
AfriForum se hofaansoek teen die parlementêre grondwethersieningskomitee oor die proses wat gevolg...
AfriForum beskou ANC se opdok vir vlug op lugmagvliegtuig as erkenning van skuld
AfriForum beskou die ANC se aankondiging deur Ace Magashule, sekretaris-generaal van die party,...
AfriForum se Kempton Park-tak loods mobiele gesondheidsentrum
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy mobiele gesondheidsentrum in Kempton Park aan...
AfriForum se Vereeniging-tak skenk 4,5 ton teer
Die AfriForum-tak in Vereeniging het die afgelope week 4,5 ton teer geskenk om slaggate in die...
AfriForum se Naboomspruit-tak hou padblokkade saam met SAPD
AfriForum se Naboomspruit-tak het op 11 September 2020 saam met die Naboomspruit SAPD en Limpopo...
AfriForum-buurtwag in Potgietersrus help om voertuigdief vas te trek
Die AfriForum-buurtwag in Potgietersrus het die SAPD op 10 September bygestaan met die arrestasie...