Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Randfontein-rioolklagte: Lasbrief vir munisipale bestuurder uitgereik
’n Lasbrief is op 23 Junie 2021 in die Landdroshof in Randfontein uitgereik vir die inhegtenisname...
Politieke wil ontbreek by DWS om plaaslike oplossings vir plaaslike probleme te kry
AfriForum het vandag sy bekommernis uitgespreek oor die gebrek aan politieke wil by die...
Ouditeur-generaal se munisipale verslag wys gemeenskappe is laaste bastion teen verval
Volgens die burgerregteorganisasie AfriForum skets die ouditeur-generaal (OG) Tsakani Maluleke se...
AfriForum se Boksburg-buurtwag ontvang opleiding
Lede van AfriForum se Boksburg-buurtwag het op 19 Junie 2021 Vlak 1-noodhulpopleiding ontvang. Die...
Machadodorp: AfriForum gaan mynaansoek beveg
Die AfriForum-tak in Machadodorp het insette gelewer teen ’n beplande myn op die De Kroon-plaas in...
AfriForum se Dullstroom-buurtwag help met voorbrande
AfriForum se Dullstroom-buurtwag het in Junie gehelp om voorbrande in dié dorp te maak. Daar is op...
AfriForum: Konsepbeleid vir ambag- en kleinskaalmynaktiwiteite mag nie onwettige mynaktiwiteite wettig nie
AfriForum het op 17 Junie 2021 kommentaar ingedien op die konsepbeleid vir ambag- en...
AfriForum: Verhoging van selfopwekkingskraglimiet kan Suid-Afrika se kragkrisis verlig
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag die aankondiging van president Cyril Ramaphosa...
Seksuele oortreder vervolg ná volgehoue druk deur AfriForum se privaatvervolgingseenheid
’n Verdagte wat beskuldig word van twee klagtes van seksuele aanranding en een klag van...