Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum verwelkom skuldigbevinding van Liyaqat Mentoor se moordenaar
Onke Mashinini is vandag in die Suid-Gautengse hooggeregshof skuldig bevind vir die moord op...
AfriForum se Vryburg-buurtwag trek nuwe baadjie aan
Die AfriForum-buurtwag in Vryburg lewer reeds die afgelope ses jaar ’n waardevolle bydrae om...
AfriForum se Robertson-buurtwag ontvang veiligheidsopleiding
AfriForum het op 11 September 2019 die eerste van ’n reeks veiligheidsopleidingsessies aan lede...
AfriForum maak KwaZulu-Natal se blou-en-groendruppelresultate bekend
AfriForum het onlangs verskeie dorpe in KwaZulu-Natal se water getoets om die gehalte van dorpe in...
AfriForum verwelkom insluiting van plaasmoorde in SAPD-misdaadstatistieke; versoek meer besonderhede
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die insluiting van plaasmoorde onder die opskrif “Geweld...
AfriForum maak Wes-Kaap se blou-en-groendruppelresultate bekend
AfriForum het onlangs verskeie dorpe in die Wes-Kaap se water getoets om die gehalte van dorpe in...
Boomplantmaand: AfriForum se Klerksdorp-tak dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het op 9 September 2019 ’n riviervaderlandswilg (Combretum...
AfriForum se Meyerspark-buurtwag oefen breek-en-gryp-teenkamping
Lede van AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op 10 September 2019 hul aksieplan ingeoefen om...
AfriForum oor NGV: Regering is verantwoordelik vir siek gesondheidstelsel
As deel van AfriForum se veldtog teen die vernietigende wetsontwerp oor nasionale...