Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Springs-gemeenskap hou sigbaarheidspatrollie
Die AfriForum-buurtwagte in Kempton Park, Brakpan, Edenvale en Springs het in samewerking met die...
#OnsDorp-veldtog: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Rustenburg het tussen 7 en 11 Oktober 2019 nege peperbasbome by verskeie...
AfriForum se Thabazimbi-plaaswagte ontvang protospanopleiding
Die AfriForum-plaaswagte in Thabazimbi se protospan het op 10 Oktober 2019 taktiese opleiding by...
AfriForum-buurtwag ontvang sertifikaat van SAPD
Gerhard Moll, voorsitter van AfriForum se Standerton-buurtwag, het op 4 Oktober 2019 tydens...
Solidariteit: Ankerdorpe volledig toegerus vir Afrikaner teen 2030
Deur Elaine Krige (Maroela Media) Oorspronklike skakel: https://spens.co.za/o9F Solidariteit gaan...
#AnkerdorpPadskou-veldtog skep hoop in Secunda
Die burgerregte-organisasie AfriForum se #AnkerdorpPadskou-veldtog is hierdie maand in Secunda en...
AfriForum se Springs-tak skep hoop tydens boomplantmaand
Die AfriForum-tak in Springs het op 11 Oktober 2019 tien soetdoringbome by die Hoër Tegniese Skool...
Bennie Roux #HardloopvirHoop om geld vir geweldslagoffers in te samel
Bennie Roux (41), ’n ultramarathonatleet van Centurion, gaan aanstaande week honderde kilometers...
AfriForum-takke woon GOP-werkswinkel in Groot-Brakrivier by
AfriForum se takke in Oudtshoorn, Mosselbaai en George het op 3 Oktober 2019 ’n werkswinkel in...