Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.NGV: Jou gesondheid hoort nie in ’n onbekwame staat se hande nie
AfriForum veroordeel die regering se volgehoue misleiding van die publiek oor die werkbaarheid van...
AfriForum by VN-forum om regeringskending van Afrikaanse taalregte in die kollig te plaas
Afgevaardigdes van die burgerregteorganisasie AfriForum sal vir die volgende twee dae die twaalfde...
Malema in hof ná AfriForum hom aankla vir beweerde afvuur van skote
Julius Malema, leier van die EFF, het vandag ná volgehoue druk deur AfriForum in die Oos-Londense...
AfriForum ondersteun aanvalslagoffer tydens hofsaak
AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid het Meisie Reyneke op 26 November 2019 in die hof in...
Adv. Gerrie Nel vervolg Tom Moyane vir aanranding
Tom Moyane, voormalige hoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), het vandag vir die...
AfriForum dien klagtes oor verkwiste R344 miljoen teen Mpumalanga Departement van Gesondheid in
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes ingedien teen dr Savera Mohangi, hoof van Mpumalanga...
AfriForum dien klagtes oor verkwiste R1,4 miljard teen KwaZulu-Natalse departement van gesondheid in
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes in Vryheid ingedien teen dr Musa Gumede, voormalige...
AfriForum Jeug in Ellisras samel kos vir DBV in
Die burgerregtewaghond AfriForum se jeugvleuel in Ellisras het op 16 November 2019 kos vir die...
AfriForum dien klagtes oor verkwiste R256 miljoen teen Oos-Kaapse departement van gesondheid in
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes in Port Elizabeth ingedien teen dr. T.D. Mbengashe,...