Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum eis geregtelike ondersoek ná dood van Senzo Meyiwa
AfriForum het vandag aangekondig dat adv. Gerrie Nel, hoof van dié burgerregteorganisasie se...
Fase 6-beurtkrag: AfriForum en die publiek had genoeg van Eskom-probleme
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die publiek ’n direkte platform gegee waar hulle hul...
Op-en-wakker AfriForum-buurtwaglid fnuik skaapdiewe
’n Patrollielid van AfriForum se Potchefstroom-buurtwag het op 5 Desember 2019 tydens ’n patrollie...
Buurtwagte in Overstrand verhoog sigbaarheid voor feesseisoen
AfriForum se Overstrand-buurtwagte het in November begin met die burgerregteorganisasie se...
AfriForum se Hessekwa-buurtwagte verhoog sigbaarheid voor feesseisoen
AfriForum se Hessekwa-buurtwagte en -plaaswag het op 1 November 2019 begin met dié...
AfriForum-buurtwag in Fochville hou gesamentlike Swart Vrydag-operasie
Die AfriForum-buurtwag in Fochville het tydens Swart Vrydag vir die eerste keer saam met die SAPD...
Water-meesterplan: Takel éérs wanbestuur, sê AfriForum
AfriForum is van mening dat Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en...
Hammanskraal-drinkwater nie geskik vir menslike gebruik
AfriForum het vandag ’n skrywe aan die Tshwane-metro gestuur oor die gehalte van Hammanskraal se...
VN-forum: SA-verteenwoordiger val AfriForum-voorlegging met leuens aan
Afgevaardigdes van die burgerregte-organisasie AfriForum woon sedert vanoggend die twaalfde...