Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum Jeug-staptoere wil jongmense van Afrikanergeskiedenis leer
AfriForum Jeug wil jongmense met geskiedeniskennis bemagtig deur avontuurlustige staptoere aan te...
AfriForum Jeug dien klag teen SUT-student in ná rassistiese dreigement
AfriForum Jeug het op 20 Februarie 2020 ’n klag van aanhitsing tot geweld en rassisme teen ’n...
AfriForum-buurtwagte hou gesamentlike hoësigbaarheidsaksie in Addo
Die burgerregteorganisasie AfriForum se buurtwagte in Kirkwood, Addo en die Gamtoosvallei-omgewing...
AfriForum-buurtwag en Oakdale Watch span saam om brand by laerskool te blus
AfriForum se Bellville-buurtwag, wat deel vorm van AfriForum se Kaapstad-Noord-tak, het op 18...
Datum om kommentaar in te dien aangeskuif ná AfriForum beswaar aanteken
Die datum om kommentaar op die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit in Klerksdorp se...
Geregtelike ondersoek na dood van Deedat-gesin gaan voorlopig in April voort
Die geregtelike doodsondersoek (GDO) in die Johannesburgse landdroshof na Suraya Deedat en haar...
AfriForum en HPG trek koperdiewe vas
AfriForum se Matlabas-plaaswag het op 14 Februarie 2020 drie vermeende koperdiewe in die...
AfriForum se Duiwelskloof-buurtwag neem aan sigbaarheidsaksie deel
AfriForum se Duiwelskloof-buurtwag in Tzaneen het op 14 Februarie 2020 ’n suksesvolle...
Innoverende Afrikaanse ondernemings met Tinteltong Toekennings bekroon
AfriVriendelik en AfriForum het op 19 Februarie 2020 – tesame met die viering van Internasionale...