Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Buurt- en plaaswagte in Marico neem aan nasionale patrollie deel
AfriForum se buurt- en plaaswagte in Brits, Coligny, Hartbeespoort, Koster, Mooinooi, Rustenburg...
AfriForum se Gauteng-Suid-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel
AfriForum se buurtwagte in Vanderbijlpark, Roodepoort, Krugersdorp, Fochville en Randfontein het...
AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte neem deel aan nasionale patrollie
AfriForum se buurtwagte in Kempton Park, Boksburg, Brakpan, Edenvale, Germiston, Benoni en Springs...
AfriForum se nasionale patrollie skep hoop
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope naweek altesaam 141 gemeenskappe regoor die...
AfriForum woon openbare verhoor oor onteiening sonder vergoeding by
Die burgerregteorganisasie AfriForum het een van die openbare verhore oor die wysigings aan...
AfriForum se Benoni-tak leer leerders oor veiligheid
Die AfriForum-tak in Benoni het op 9 Maart 2020 by die 200% Foundation aangesluit om jong meisies...
AfriForum Jeug stig tak in Port Elizabeth
AfriForum Jeug het op 7 Maart 2020 ’n tak in Port Elizabeth gestig. Van die lede is plaaslike...
Malema en Ndlozi se aanrandingsaak uitgestel
Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, het ná volgehoue druk...
AfriForum: Hoë kragtariewe sal swak ekonomie verder knou
Die burgerregteorganisasie AfriForum het verdere kommentaar by die Nasionale Energiereguleerder...