Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Privaat vervolging van Modise, Moyane en Bizos tot dán uitgestel
Die privaat vervolging van Thandi Modise (die parlementêre speaker), Tom Moyane (voormalige hoof...
Ou vlag: AfriForum veg in Hoogste Hof van Appèl vir vryheid van spraak
Die burgerregteorganisasie AfriForum het gister verlof tot appèl gekry om die uitspraak van die...
AfriForum eis beter kommunikasie oor repatriasie en selfisolasie daarna
Die burgerregteorganisasie AfriForum het gisteraand ’n dringende prokureursbrief aan...
Zithabeseni-kwarantynkamp: AfriForum eis antwoorde
AfriForum het vandag in ’n brief aan Patricia de Lille, Minister van Openbare Werke en...
AfriForum wen saak oor COVID-19-kwarantynkamp
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag die saak oor die Departement van Gesondheid se...
AfriForum lê korrupsieklag oor onregmatige toekenning van staatskontrak
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n klag van korrupsie by die...
AfriForum en Solidariteit appelleer teen ras as maatstaf vir hulp
AfriForum en Solidariteit se regsspanne het vandag hofstukke uitgereik waarin hulle die...
AfriForum gaan appèl aanteken teen uitspraak dat Toerismedepartement ras as maatstaf vir hulp mag gebruik
AfriForum het sy regspan opdrag gegee om die Konstitusionele Hof direk te nader met ’n...
AfriForum-buurtwag in Bellville staan vrou by in mediese noodtoestand
AfriForum se Bellville-buurtwag, wat deel vorm van die organisasie se Kaapstad-Noord-tak, het op...