Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum en Princess Gabo Foundation bemagtig Tswana-gemeenskap om COVID-19 te bekamp
AfriForum en die Princess Gabo Foundation bemagtig die Tswana-gemeenskap om COVID-19 te bekamp...
Aansoek om verlof tot appèl in SEB-noodfondssaak
AfriForum en Solidariteit het vandag aansoeke om verlof tot appèl in hul onderskeie sake teen die...
45% van ondernemings oorweeg afleggings; inperking moet gestaak word om maatskaplike ramp te keer
Altesaam 45% van ondernemings oorweeg om hul werkers binne die volgende drie maande af te lê weens...
AfriForum eis antwoorde oor behandeling van mense in Emperors Palace-kwarantynfasiliteit
AfriForum het vandag’n brief gerig aan Patricia de Lille, Minister van Openbare Werke en...
Oorwinning vir gelykheid voor die reg: NVG gaan Jiba vervolg ná volgehoue druk deur AfriForum
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het AfriForum se privaatvervolgingseenheid skriftelik in...
AfriForum-plaaswag in Koekenaap trek dwelmsmokkelaar vas
AfriForum se Koekenaap-plaaswag, wat deel vorm van die organisasie se Vredendal-tak, het op...
Wetstoepassers behandel wetsgehoorsame mense soos misdadigers: AfriForum ondersoek magsmisbruik in Dwarskersbos
AfriForum se privaatvervolgingseenheid onder leiding van adv. Gerrie Nel ondersoek die onlangse...
AfriForum hof toe oor Dlamini-Zuma se irrasionele kwarantynregulasies
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 15 Mei 2020 ’n dringende aansoek in die...
AfriForum mobiliseer publiek se koopkrag om kleinsake te help
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n veldtog van stapel gestuur om die publiek aan te...