Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Oos Rand-buurtwagte neem aan nasionale versetpatrollie deel
Die AfriForum-buurtwagte in die Oos-Rand het op 6 Junie 2020 aan die burgerregteorganisasie se...
AfriForum se versetpatrollie maak die regering se oë oop
AfriForum het op 6 Junie 2020 ’n nasionale versetpatrollie gehou nadat buurtwagte hewige...
AfriForum se Limpopo-buurtwagte neem aan nasionale versetpatrollie deel
Die AfriForum-buurtwagte in Limpopo het op 6 Junie 2020 aan die burgerregteorganisasie se...
AfriForum se buurtwagte in die noordstreek neem aan versetpatrollie deel
AfriForum se buurtwagte in die noordstreek het op 6 Junie 2020 aan AfriForum se nasionale...
Dwarskersbos: AfriForum versoek duidelikheid oor ondersoek na Pedro
AfriForum se Privaatvervolgingseenheid het op 5 Junie 2020 in reaksie op ’n brief van adv. Etienne...
Pietersburg-buurtwag help om verdagte aan te keer
AfriForum se Pietersburg-buurtwag het op Woensdag, 3 Junie 2020 ʼn verdagte in ʼn gesteelde voertuig...
AfriForum Jeug verwelkom verskuiwing van MT Steyn-standbeeld – want Kovsies verdien hom nie
AfriForum Jeug verwelkom die verskuiwing van president MT Steyn se standbeeld van die Universiteit...
Oos-Moot-tak en -buurtwag ontwikkel funksie op Telegram-toep om gemeenskap by te staan
AfriForum se Oos-Moot-tak en -buurtwag het met behulp van die maatskappy Sierra Script ʼn funksie...
AfriForum se Brits-tak loods petisie ná Eskom dreig om krag te sny
AfriForum se Brits-tak het ’n petisie opgestel nadat Eskom gedreig het om dié dorp en die...