Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Wes-Moot-tak skop kameraprojek af by Suiderberg-reservoir
AfriForum se Wes-Moot- en Sentraal-Moot-tak het op 9 Januarie 2021 ’n skoonmaakprojek rondom die...
AfriForum-buurtwag in Hermanus help brandweer om brand onder bedwang te bring
AfriForum se Alfa-buurtwag, wat deel vorm van die organisasie se Overstrand-tak, het op 3 Januarie...
Hof beslis strande bly gesluit
Die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria het vandag die mosie van die hand gewys om COVID-19...
Nuwe COVID-19-regulasies wat toegang tot strande beperk is ongrondwetlik
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n mosie by die Noord-Gautengse Hooggeregshof in...
AfriForum se Mpumalanga-buurtwag verhoog sigbaarheid vir komende feesseisoen
AfriForum het op 1 November 2020 ’n nasionale projek van stapel gestuur om polisiëringsigbaarheid...
AfriForum vergader met Bloemhof-inwoners oor gemeenskapsveiligheid
AfriForum se gemeenskapsveiligheidafdeling het die Bloemhof-gemeenskap op 10 Desember 2020 besoek...
AfriForum-buurtwag in Springs vind motor met behulp van SNiPER-tegnologie
Die AfriForum-buurtwag in Springs het vroeg vanoggend in samewerking met Blue Hack Tactical en...
AfriForum-regsman lê klag van aanranding teen Malema en Ndlozi ná voorval in hof
Wico Swanepoel, ’n prokureur by AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het op 9 Desember 2020 ’n...
AfriForum se Limpopo-buurtwagte verhoog sigbaarheid vir komende feesseisoen
AfriForum het op 1 November ’n nasionale projek van stapel gestuur om polisiëringsigbaarheid oor...