Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.#VatJouKunsteTerug
Deur Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum Die COVID-19-pandemie het ’n negatiewe impak op...
AfriForum vier sy 15de verjaarsdag met 275 000 lede!
AfriForum het 15 jaar gelede sy eerste openbare verskyning gemaak in ’n...
Die belangrikheid van beheerliggame en deelname aan die beheerliggaamverkiesingsproses
Deur Natasha Venter Die Departement van Basiese Onderwys se nuutste voorgestelde toelatingsbeleid...
Dink of Sink: van 2017 tot nou
Deur Nicolene Muller Dink of Sink, word met trots geborg deur AfriForum – dit is ’n opskrif wat al...
Amerikaanse verbod op hidrobreking is ’n luide en duidelike waarskuwing vir Suid-Afrika, Botswana en Namibië
Deur AfriForum en Treasure Karoo Action Group AfriForum en die Treasure Karoo Action Group werk al...
Pak ’n voedsame maaltyd en kosblik in vir skool (Deel 2)
Deur Natasha Smit So is dit al middel Februarie, tyd om terug te gaan skool toe en die jaar stap...
Moedertaalonderrig – feite versus fiksie
Alana Bailey, hoof van AfriForum Kultuursake Internasionale Moedertaaldag word sedert 2000...
Die virus in die woud
Wietske Boon Gedurende Maart 2020 het ons lewens skielik drasties verander. Vir ons kinders, hoe...
Selfdoodwaarskuwingstekens
Deur Gerhard Nieuwoudt ’n Voorspoedige 2021 vir almal. In hierdie blog verduidelik ek waarna jy...