Header Artwork

Forum Tydskrif

Laai AfriForum se nuutste tydskrif hier af.

Tekenprent

Hierdie tekenprent oor die Afrikanerheld, genl. Koos de la Rey, is onlangs saam met die Desember-uitgawe van Forum Tydskrif aan AfriForum-lede gestuur.

De la Rey, wat ook as die Leeu van die Wes-Transvaal bekend gestaan het, se prestasies as krygsman was so indrukwekkend dat hy vandag nog daarvoor onthou word. Dit is belangrik dat ons die geskiedenis en ons helde onthou.

Gaan lees meer oor De la Rey en sy deelname aan die Anglo-Boereoorlog hier: De-La-Rey.pdf

Forum Tydskrif

Baie welkom by die AfriForum-tydskrif, die Forum Tydskrif. Die Forum Tydskrif verskyn drie keer per jaar en is propvol nuus oor die organisasie se burgerregteprojekte, -veldtogte en -aksies. Dis ’n ledetydskrif wat daarop gemik is om lede op verskillende terreine en oor allerlei gebeure ingelig te hou, maar ook te laat saampraat en saamdink.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN