Sluit aan
Wil jou onderneming by AfriForum aansluit?
Hoe sluit ek aan?
1. Laai die volledige besigheidsaansluitingsvorm hier af, voltooi en onderteken dit, en stuur dit dan per e-pos na ledesake@antiek.afriforum.co.za, faks dit na 012 664 0342, of pos dit na Posbus 17216, LYTTELTON, 0140;
2. Voltooi die vorm hieronder (alle velde wat met * gemerk is, is verpligtend), en ’n konsultant sal jou terugskakel om die besonderhede te bevestig en jou toestemming te kry; of
3. Jy kan ook 086 10 200 30 skakel of ’n e-pos na ledesake@antiek.afriforum.co.za te stuur.
4. Is jou onderneming al deel van AfriForum Netwerk? Word hiér deel van AfriForum Netwerk