Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.Rekordgetal leerlinge deel van Dink of Sink-debat in Noordstreek-uitdunrondte
Is ’n boikot ’n sinvolle manier van protes? Moet ons jag...
Op pad na 300 000: AfriForum herbelyn sy bestuurstrukture
AfriForum het besluit om sy bestuurstrukture funksioneel te herbelyn om te voldoen aan die eise...
Strafregtelike klagte ingedien teen groep wat by Kruger wil myn
AfriForum se veldtog om die beoogde steenkoolmyn by die Nasionale Krugerwildtuin te keer, het...
Afrikaanse Taaldag: Ons onthou agt jollie kêrels wat sorg vir die taal
Vandag is Afrikaanse...
Nuwe lied vereer Suid-Afrikaanse vrouehelde
Krag van Bo het oor jou kom rus en jou toegevou in ’n kleed van liefde. Nou sal ons jou naam vir...
Balju moet ‘belastingplunderaar’ Brian Molefe se bates opskryf
Brian Molefe, voormalige hoof van Eskom, het die einde van die...
Springs-gemeenskap staan saam in nood en teen misdaad en munisipale bestuurder
Die gemeenskap van Endicott aan die Oos-Rand het onlangs gewys...
Loodgieter klim in bokskryt om geld vir Wilmien Potgieter-fonds te in
AfriForum se Wilmien Potgieter-fonds het ’n welkome...
Kenners meen aktiewe betrokkenheid sal blink toekoms vir Afrikaanse onderrig verseker
Afrikaanse onderrig word die afgelope paar jaar gekenmerk...