Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.Gesindhede moet verander as ons wil bou
Dit het dr. Rina Venter, die enigste vrou wat voor 1994 in die Suid-Afrikaanse kabinet gedien het,...
AfriForum eis geregtelike ondersoek ná dood van Senzo Meyiwa
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se...
Afrikaners kan by Israel en Nederland leer
Deur Flip Buys Die verdiepende krisis in Suid-Afrika laat...
AfriForum Gemeenskapsveiligheid erken personeel én vrywilligers wat ‘n verskil maak
AfriForum Gemeenskapsveiligheid en hul netwerk van sowat 10 000 vrywilligers het vanjaar talle...
Afrikaans is elke dag in ’n stryd gewikkel
’n Afvaardiging van AfriForum het onlangs die twaalfde sitting van die VN se Forum vir...
Jou steun is nodig om boere in nood voor Kersfees te help
Boere kry swaar. Bitter swaar. Veral diegene in die Karoo waar dit op sommige plekke in Desember...
Verbanning van simbole en uitsprake links en regs kan SA polisiestaat maak
Suid-Afrika loop groot gevaar indien vryheid van spraak nie voldoende beskerm word nie en alle...
VN-forum vir minderheidsregte sê eentaligheid nie noodwendig die oplossing vir integrasie nie
Sowat 40% van die wêreld se tale is onder druk. As ’n taal verdwyn, gaan die hele kennisskat wat...
Nóg ’n D-dag vir Malema in 2020 ná AfriForum hom aankla oor afvuur van vuurwapen
Julius Malema, EFF-leier, gaan danksy volgehoue druk deur AfriForum in die komende jaar vir nóg ’n...