Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.AfriForum na parlement om kapsie teen onteiening te maak
AfriForum gaan vanoggend skriftelike kommentaar per hand by die parlement indien teen die 18de...
Polisie moet eerder misdadigers as wettige vuurwapeneienaars ontwapen
Die minister van polisie, Bheki Cele, moet eerder daarop fokus om misdadigers in plaas van wettige...
SOS gee raad oor hoe regering en departement matriekuitslae kan verbeter
Die jaarlikse matriekuitslae moet as ’n barometer gebruik...
Openbare universiteite bars uit hul nate, maar Akademia het nog plek
Terwyl die meeste hoëronderwysinstellings se aansoeke vir studie in 2020 reeds gesluit het, het...
SA gaan in 2020 steeds onder waterkrisisse steier
Suid-Afrikaners gaan hul vanjaar weer moet staal teen die een waterkrisis na...
SAAI op pad om landboubande in Hongarye en Duitsland uit te brei
’n Afvaardiging van die Suider-Afrikaanse Agri Inisiatief (SAAI) vertrek vandeesweek op besoek aan...
Jaarlikse ophef oor matriekuitslae nie in beste belang van jonges
Elke jaar word die begin van Januarie gekenmerk aan ’n dramatiese ophef wat oor die matriekuitslae...
Wat wag op universiteitskampusse in die lig van die EFF-jeug se dreigemente oor anargie?
Deur Bernard Pieters Die jeugvleuel van die EFF het verlede week gedreig om universiteitskampusse...
Nuwe kortfilm belig hoe Afrikaners ná oorlog uit die as opgestaan het
Op 11 Junie...