Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.Kyk: AfriForum optrede laat Lephalale-munisipaliteit wakker skrik oor rioolprobleme
Deur...
Is enige gemeenskap tans meer uitgelewer as boere?
Deur Alet Rademeyer Die COVID-pandemie het ons wêreld en ons land kom verander. Nie ten goede nie....
Kyk: Nuwe noordstreek-beheerkamer ’n mylpaal vir gemeenskapsveiligheid
’n Beheerkamer is nie net vier mure met...
Malema en Ndlozi se aanrandingsaak begin in Oktober
Deur Alet Rademeyer Julius Malema, omstrede leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, woordvoerder...
Pres. Ramaphosa: Kom kyk plaasmoorde is geen mite nie!
Geagte pres. Ramaphosa, Dit is in September 2018, by ’n byeenkoms van die Verenigde Nasies (VN) in...
Doeltreffende skole is nodig om gebalanseerde volwassenes te lewer
Deur dr. Louis Dey Beste Ouers Gesien in die lig van die veranderde tye wat die jaar 2020 kenmerk,...
Lees nou oor hoe AfriForum saamstaan en saamdoen!
Die Julie-uitgawe van Forum Tydskrif, AfriForum se ledetydskrif, het reeds by meeste van ons lede...
Departement se weiering om Botswana met regshulp by te staan, kan dalk regsverydeling wees
Die Suid-Afrikaanse Departement van Justisie en Korrektiewe...
Nóg hofsake kom om ANC-waansin te beëindig
Die verlenging van die ramptoestand wat pres. Cyril Ramaphosa ’n maand gelede aangekondig het, en...