Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.Hoe onpartydig is regter wat ten gunste van US-taalbeleid-afwyking bevind?
Terwyl AfriForum Jeug wag op ʼn hofuitspraak rakende die omstrede saak oor die Universiteit van...
LUR vir onderwys kom met nóg bogvoorstelle om gewraakte transformasie te dryf
Panyaza Lesufi, omstrede LUR vir onderwys in Gauteng, het dit wéér reggekry om ouers met kinders...
AfriForum Jeug vier Afrikaans se 91ste verjaarsdag met interaktiewe monumente
Die burgerregte-organisasie AfriForum...
AfriForum gryp in by Senekal met skenking van 250 000 liter water
AfriForum het ʼn konvooi, bestaande uit lede...
Ontevredenheid oor geld vir stamhoofde kring uit
Ontevredenheid oor buitensporige salarisse aan...
Solidariteit-gesprek in Europa wen steun vir Afrikaans
Die afvaardiging van die Solidariteit...
Polisie moet AfriForum-vrou betaal ná onregmatige arrestasie
Mariska Batt (26), ’n mediaskakelbeampte by...
Só lyk samewerkingsplan teen plaasmoorde
Suid-Afrikaners het vir die eerste keer in jare ’n...
AfriForum ondersoek R73 miljoen se uitbetalings aan stamhoofde in Limpopo
Die burgerregte-organisasie gaan ’n PAIA-aansoek indien...