Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.Opskud! Groot pryse wink vir Afrikaanse kunstenaars met Aitsa’s 2021
Deur Alet Rademeyer Die COVID-19-pandemie het sedert dit die land in Maart verlede jaar getref het...
Skrywer koester geskiedkundige skatte in sy plaasmuseum
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “As iemand nie meer iets wil hê nie,...
Kyk: Miljoene se verliese in Vryheid ná moontlike tenderbedrog
Deur Marthinus Koekemoer Beweerde tenderbedrog in Vryheid, KwaZulu-Natal, het na raming moontlik...
Vryheid-gemeenskap vat hande om dorp teen plundery te beskerm
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Nagenoeg 400 mense het vandeesweek by die AfriForum-gemeenskapsentrum...
‘Bly kalm, wees ingelig en organiseer’ sê Solidariteit Beweging
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die Solidariteit Beweging het vandag ’n beroep op die publiek gedoen...
Navorsing wys hospitalisasie en COVID-19-sterftes neem af met doeltreffende inentingsprogramme
Deur Alet Rademeyer Die wêreld is reeds die afgelope 18 maande in die kake van die dodelike...
KwaZulu-Natal-takke vermag stil-stil wondere in dié provinsie
Deur Marthinus Koekemoer Praat met enige van AfriForum se takvoorsitters in KwaZulu-Natal (KZN) en...
Rikus is ’n “lekker” ou wat mense wil vermaak
Deur Alet Rademeyer Jonathan van Radio Raps, oftewel die skreeusnaakse Rikus de Beer, is ’n besige...
Forum Tydskrif werp lig op 15 jaar van saamstaan en hoop skep
Deur Alet Rademeyer AfriForum se nuutste ledetydskrif, Forum Tydskrif, is vars van die drukpers af...