Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.Ramaphosa in debat oor staatsrede gekap oor Eskom
Opposisiepartye het pres. Cyril Ramaphosa vandag in die...
Kameeldrift-polisiereserviste kan weer misdaad help hokslaan danksy AfriForum
Danksy volgehoue druk deur die burgerregte-waghond...
Gemeenskappe moet steeds verantwoordelikheid vir hulself neem
Pres. Cyril Ramaphosa het in sy staatsrede gisteraand ’n...
Uitspraak in Duduzane Zuma-saak word op 12 Julie gelewer
Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob...
Die A tot Z van wat AfriForum doen
AfriForum kry dikwels navrae van die...
Oppi Kus Musiekfees beloof groot vakansievermaak
Wat kan lekkerder wees as om trots Afrikaanse musiek te...
AfriForum Jeug bring verandering in gemeenskappe
Die burgerregtewaghond AfriForum se...
Sowat 900 woon Skole Ondersteuningsentrum-kongres by
https://youtu.be/XsuJWskQVeQ ’n Totaal van sowat 900 onderwysers en hoofde het vanjaar die...
Hoop, positiwiteit en balans belig by SOS-onderwyskongres
Ouers moet hul denkraamwerk teenoor skolesport...