Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.Springs-gemeenskap staan saam in nood en teen misdaad en munisipale bestuurder
Die gemeenskap van Endicott aan die Oos-Rand het onlangs gewys...
Loodgieter klim in bokskryt om geld vir Wilmien Potgieter-fonds te in
AfriForum se Wilmien Potgieter-fonds het ’n welkome...
Kenners meen aktiewe betrokkenheid sal blink toekoms vir Afrikaanse onderrig verseker
Afrikaanse onderrig word die afgelope paar jaar gekenmerk...
AfriForum lê strafregtelike klagtes teen Fikile Mbalula na luukse “befondsde” Dubai-vakansie
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van geldwassery en korrupsie...
Inskrywings vir Besigheidsbytjies nou oop!
“Moenie huiwer nie, begin vandag. Jy is nooit té jonk om ’n...
Mkhwebane: Openbare Bedreiger eerder as Openbare Beskermer?
Striemende aanvalle, ook van die regbank, is die afgelope weke...
Publiek opnuut gewaarsku om waaksaam te wees na potensiële plaasaanval-video rondtes doen
’n Onlangse video met beeldmateriaal wat wys hoe ’n bende van tien verdagtes verskeie...
AfriForum dien klagtes teen spandabelrige burgemeester in
Terwyl haar munisipaliteit as een van die swakste in die land...
Groot gevegte dreig oor steenkoolmyn by Krugerwildtuin
AfriForum het vandag met die...