Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.SOS gee raad oor hoe regering en departement matriekuitslae kan verbeter
Die jaarlikse matriekuitslae moet as ’n barometer gebruik...
Openbare universiteite bars uit hul nate, maar Akademia het nog plek
Terwyl die meeste hoëronderwysinstellings se aansoeke vir studie in 2020 reeds gesluit het, het...
SAAI op pad om landboubande in Hongarye en Duitsland uit te brei
’n Afvaardiging van die Suider-Afrikaanse Agri Inisiatief (SAAI) vertrek vandeesweek op besoek aan...
Wat wag op universiteitskampusse in die lig van die EFF-jeug se dreigemente oor anargie?
Deur Bernard Pieters Die jeugvleuel van die EFF het verlede week gedreig om universiteitskampusse...
Nuwe kortfilm belig hoe Afrikaners ná oorlog uit die as opgestaan het
Op 11 Junie...
Gesindhede moet verander as ons wil bou
Dit het dr. Rina Venter, die enigste vrou wat voor 1994 in die Suid-Afrikaanse kabinet gedien het,...
AfriForum eis geregtelike ondersoek ná dood van Senzo Meyiwa
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se...
Afrikaners kan by Israel en Nederland leer
Deur Flip Buys Die verdiepende krisis in Suid-Afrika laat...
AfriForum Gemeenskapsveiligheid erken personeel én vrywilligers wat ‘n verskil maak
AfriForum Gemeenskapsveiligheid en hul netwerk van sowat 10 000 vrywilligers het vanjaar talle...