Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.Gebede is nodig vir slagoffers van plaasaanvalle
AfriForum en Pretoria FM bied op Vrydag (17 Julie) ’n biduur aan vir die slagoffers van...
Meer druk op Ramaphosa en ANC-regering nodig teen plaasmoorde
Dit lyk asof pres. Cyril Ramaphosa en sy regerende party...
Appèlhof sê nee vir slegs Engels by Unisa
Die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein se beslissing ten gunste van AfriForum se saak vir die...
AfriForum se COVID-19-gemeenskapsplan lewer puik resultate
Deur Johan Kruger AfriForum het gedurende die inperking ons omvattende plan vir gemeenskappe wat...
AfriForum wil metropolisie-boelies vasvat en staan slagoffers by
Landsburgers is nie veronderstel om die polisie te vrees...
Solidariteit Beweging se krisisfonds moet groei om versnelde nood en armoede te verlig
Die Covid-19-pandemie het derduisende mense en...
AfriForum verteenwoordig Botswana-regering in geldwassery-en-bedrogsaak
AfriForum se privaatvervolgingseenheid, onder...
AfriForum soek geregtigheid vir slagoffers van Sharemax-bedrog
AfriForum en adv. Gerrie Nel, hoof van die...
Kyk: Covid-19-taakspan voed tientalle behoeftige gesinne in Coligny
[video width="848" height="480"...