Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.Veiligheidsplan hoop om ‘misdaadkuur’ te wees
Deur Mariska Batt AfriForum se nasionale veiligheidsplan...
NWU-studente se protesoptog ruk handuit
’n Groep oproerige studente van die...
Ons gaan en sal self besluit – Kallie Kriel
Ons gaan ons eie toekoms skep en ons gaan self...
Plakkershutte word afgebreek ná AfriForum uitsettingsbevel kry
Die openbare orde eenheid van die...
Dís hoekom Kovsies Afrikaans moet behou.
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) is in die proses om...
Meer as 430 woon AfriForum nasionale takkongres by.
AfriForum se nasionale takkongres skop môre by...
Regering moet drasties meer in onderrig van jong kinders belê.
Kenners in vroeë kinderontwikkeling (ECD) stem saam met...
“Open Stellenbosch”open deure vir rassestryd
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die omstrede video...
AfriForum kry uitsettingsbevel teen onwettige besetters
AfriForum het pas ’n suksesvolle uitsettingsbevel teen...