AfriForum stel Noordwes munisipale verslag en navorsingsentrum bekend

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie die Sentrum vir Plaaslike Regering van stapel gestuur en daarmee saam die Noordwes Munisipale Indeks bekendgestel. Dr. Eugene Brink, bestuurder van dié navorsingsentrum, sê Suid-Afrika verkeer al ’n wyle in ’n munisipale krisis en daarom is die soeke na antwoorde en die vervulling van ’n waghondfunksie nou … Lees meer AfriForum stel Noordwes munisipale verslag en navorsingsentrum bekend