Regering se planne om entstof met verhoogde belasting te betaal onaanvaarbaar

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n skrywe aan sowel pres. Cyril Ramaphosa as die nasionale tesourie gerig om sy misnoeë te kenne te gee met die regering se planne om belasting te verhoog om die kostes van COVID-19-entstowwe te dek. Die tesourie oorweeg dit om belasting te verhoog of om ’n nuwe belasting in te … Lees meer Regering se planne om entstof met verhoogde belasting te betaal onaanvaarbaar