Kroonstad se konsentrasiekampbegraafplaas

  Só lyk die begraafplaas in Kroonstad, waar meer as 2 000 vroue en kinders begrawe is wat in die plaaslike konsentrasiekamp gesterf het. Riool- en ander afvalwater uit ’n toiletpapierfabriek oorstroom tans een van die grootste historiese begraafplase in die land – die konsentrasiekampbegraafplaas in Kroonstad in die Vrystaat. Help ons om druk op … Lees meer Kroonstad se konsentrasiekampbegraafplaas