deur AfriForum | Jul 19, 2017 | Artikels
Deur: Annelise de Vries en Jhua-nine Wyrley-Birch Anton Rupert, die legendariese Afrikaanse sakeman en entrepreneur, het gesê die persoon wat nie droom nie, is nie ʼn realis nie. Die pad na suksesvolle entrepreneurskap is ʼn moeilike een, maar Suid-Afrika is immers ʼn...
deur Forum Nuus | Jul 18, 2017 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het onlangs ʼn internskapprogram vir studente van verskeie AfriForum Jeugtakke aangebied. Dié program het 14 studente van verskillende universiteite die geleentheid gegee om aan die verskillende bedrywighede, veldtogte en...
deur Forum Nuus | Jul 14, 2017 | Artikels
Afrikaans-Vriendelik, wat ten doel het om Afrikaans in die sakewêreld te bevorder, trek binnekort ʼn nuwe baadjie aan. Vanaf 20 Julie 2017 sal Afrikaans-Vriendelik een van vyf inisiatiewe van AfriVriendelik wees, ʼn eenstopdiens vir alle entrepreneurs en...
deur Forum Nuus | Jul 13, 2017 | Artikels
AfriForum en Solidariteit se veldtog teen kwotas in sport het verder momentum gekry met dié afvaardiging, onderleiding van Kallie Kriel, wat vandeesweek met lede van die Europese Parlement (EP) in Brussel, België vergader het om politieke inmenging in Suid-Afrikaanse...
deur Forum Nuus | Jul 12, 2017 | Artikels
AfriForum en die burgerregte-organisasie se jeugvleuel is gister gedreig tydens die oprig van hul anti-Zuma monument in Groot Marico in Noordwes. Die burgerregte-organisasie het ʼn banier en hok opgerig met 783 moere vir elke korrupsieklag teen pres. Jacob Zuma. Dié...
deur Forum Nuus | Jul 11, 2017 | Artikels
Nelspruit het verlede week behoorlik gewemel tydens die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees wat vanjaar vir die 14 de keer aangebied is. Meer as 100 000 mense het vanjaar dié fees, wat tans die grootste Afrikaanse kunstefees in die land is, bygewoon. Dit het ook ’n...