deur AfriForum | Aug 16, 2018 | Argiewe
AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag het op 15 Augustus 2018 ’n brand in ’n elektriese verdeelkas in Vanderbijlpark SW5 geblus. ’n Lid van die AfriForum-tak het omstreeks 10:30 gisteroggend opgemerk dat rook uit ’n elektriese verdeelkas trek en lede van die buurtwag...
deur AfriForum | Aug 16, 2018 | Veldtogte en petisies, Onderwys in aksie
Voorgestelde veranderde regulasies vir Wes-Kaapse skole in 2019 Voorgestelde veranderde regulasies vir Gautengse skole in 2019 Panyaza Lesufi, die Gautengse LUR vir onderwys, het sy veldtog teen skole met effektiewe beheerliggame (en ouers!) voortgesit nadat hy ʼn...
deur AfriForum | Aug 15, 2018 | Argiewe
Die besoedeling van die Vaalrivier – vanaf die rivier se oorsprong noord van Ermelo tot by die invloei daarvan in die Oranjerivier by Douglas – is ’n nasionale ramp. Om die rivier te help rehabiliteer, het AfriForum-takke die gemeenskappe in 15 dorpe en een stad langs...
deur AfriForum | Aug 15, 2018 | Argiewe
AfriForum het in ’n skrywe versoek dat die Openbare Beskermer (OB) die kantore van die departement van vervoer in Vryheid ondersoek. Dié stap was noodsaaklik omdat die departement min tot geen instandhoudingswerk aan sy infrastruktuurbates in sy area van jurisdiksie...
deur AfriForum | Aug 15, 2018 | Argiewe
AfriForum se Bultfontein-buurtwag het op 14 Augustus 2018 drie vermeende onwettige jagters met drie ystervarkkarkasse in hul besit vasgetrek. Die jagters het vermoedelik met hul honde gejag. Dít volg nadat buurtwaglede op 9 Augustus 2018 vier ander vermeende onwettige...