deur AfriForum | Sep 13, 2018 | Argiewe
AfriForum verwelkom die fondse wat die Departement van Water en Sanitasie (DWS) aan die bankrot Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit bewillig het. R20 miljoen is aan herstelwerk en opgradering van pompstasies in die Vaalrivier toegewys. Oor die afgelope maande het...
deur AfriForum | Sep 13, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum doen vandag ’n dringende beroep op die publiek om hul kommentaar oor die wetsontwerp vir nasionale gesondheidsversekering (NGV) voor 20 September in te dien. Die wetsontwerp is op 21 Junie gepubliseer en AfriForum het die webblad...
deur AfriForum | Sep 13, 2018 | Argiewe
Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) is 13 bome ryker ná die AfriForum-tak in Ellisras dit as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaandprojek geplant het. Volgens Jaco Grobbelaar, AfriForum se distrikskoördineerder vir Limpopo, beoog die...
deur AfriForum | Sep 12, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Nylstroom het in samewerking met die SAPD op 7 September ’n gesamentlike aksie in dié dorp uitgevoer. Tydens hierdie buurtwagaksie is 15 mense wat onder die invloed van alkohol was gearresteer, terwyl een persoon vir die onwettige besit van...
deur AfriForum | Sep 12, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Sasolburg het 35 bome langs die R59 in Sasolburg as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant. “Die bome speel nie net ’n belangrike rol wat die omgewing betref nie, maar gaan ook benut word om veiligheid te bevorder. Tesame...