Header Artwork

Parkering vir gestremdes

’n Algemene klagte oor winkelsentrums is onvoldoende parkeergeriewe vir gestremde persone, of dat niegestremdes dié geriewe misbruik. By sommige sentrums voldoen die parkeergeriewe nie aan minimum standaarde in terme van lengte en breedte nie, en dikwels is die...

Nuwe visumregulasies vir Suid-Afrika bekend gemaak

Malusi Gigaba, minister van binnelandse sake, het op Dinsdag, 25 September 2018 tydens ’n mediakonferensie in Pretoria veranderinge aan Suid-Afrika se visumregulasies bekend gemaak. Volgens Gigaba onderneem sy departement om migrasie te bestuur op ’n wyse wat...

AfriForum skep hoop tydens boomplantmaand

Die AfriForum-takke in Naboomspruit, Nylstroom en Warmbad het gesamentlik meer as 250 bome as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant. Verskeie skole, kerke en ander instansies op dié dorpe het bome ontvang. Volgens Jaco Grobbelaar, AfriForum se...

AfriForum vereer skeppers van hoop

Gemeenskapsveiligheid het vanjaar tydens die AfriForum Nasionale Kongres toekennings aan AfriForum-buurtwagte wat uitnemende diens gelewer het om die veiligheid van hul onderskeie gemeenskappe te bevorder, oorhandig. Daar is hoofsaaklik twee kategorieë van...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN